Screen Size

ARENDSIG VILLA (BELA-BELA)

ArendSig Villa is 'n afgesonderde selfsorg-wegbreekplek vir gesinne in die Mabula Wildreservaat. Dié villa is bo-op 'n rotsagtige koppie in die Waterberge. ArendSig is die perfekte plek vir vriende en familie wat op soek is na 'n luukse wegbreek in die bosveld. Die villa beskik oor 4 dubbel-kamers met pragtige en suite-badkamers, elk met 'n bad en stort. Daar is ook privaat buitelug-storte. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, asook 'n biblioteek. 

Daar is ook 'n pooltafel, gimnasium toerusting, TV met sekere DStv-kanale en DVD-speler. Daar is 'n ysmasjien. Nespresso koffiemasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Gaste het toegang tot 'n swembadkamer met 'n stoom-sauna, swembad en Jacuzzi. Die lapa is ideaal vir braai en aandete onder die sterre. Vuurmaakhout word voorsien.'n Voertuig en wildbewaarder is beskikbaar vir opwindende, privaat wildritte.

Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy