Screen Size

COACH HOUSE HOTEL & SPA

Die besonderse Coach House Hotel & Spa is geleë op 'n prentjiemooi 560-hektaar landgoed in die Letaba-distrik in Limpopo. Van hierdie sonderlinge ligging kan besoekers uitkyk oor die Drakensberge en welige Letsitele-vallei - nommerpas vir 'n vinnige romantiese wegbreek of talmende vakansie met familie of vriende. 

Die hotel beskik oor 39 ruim kamers wat deluxe-kamers, 2-enkelbedsuites en koning-suites insluit. Daar is ook 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Dit sluit 'n gesogte restaurant, spa en swembad in. In kort - alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie in Limpopo. 


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Liefde is die mooiste avontuur... en elke avontuur begin met die perfekte bestemming....

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings waar ontspanning en welstand...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

VOLG ONS OP
Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy |  Media Use References