Screen Size

WHALESONG HOTEL & HYDRO

Die juweel van die Tuinroete. Die familie-vriendelike Whalesong Hotel & Hydro staan soos 'n seer oog uit in die hartjie van Plettenbergbaai se Tuinroete. Uit die staanspoor bekoor die hotel met sy weelderige plantegroei en ouwêreldse sjarme. 'n Gemiddelde klimaat en vriendelike personeel begroet 'n mens as jy by dié kushotel instap. Die strandtema is duidelik sigbaar in die 24 kamers met luukse en-suite badkamers die wit en blou van die see weerspieël. 18 van die kamers het hulle eie privatehoutdek wat gaste 'n blik gee op die Keurbooms-kuslyn, Tsitsikamma- bergreeks en die eindelose diep blousee.

Die voordeelvan Whalesong is dat alles binne stapafstand is. 'n Top gehalte restaurant, Whales Restaurant, is op die perseel geleë en trek onmiddellik aandag met sy panoramiese uitsigte, etniese Afrika dekor en smullekker seekos-geregte. Net 'n klipgooi van die restaurant sal jy The Greenhouse Hair Salon & Spa vind, 'n plek wat bekend is in die omgewing vir pamperlangsessies.


Enquiries



ANEW Hotel Group

ANEW Hotels bied stylvolle, gerieflike verblyf regoor Suid-Afrika -ideaal vir naweekwegbreke,...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

Familie Vakansies

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy