Screen Size

LETSATSI GAME LODGE (SUID- VRYSTAAT)

Ondek ’n stukkie ongerepte hemel-op-aarde, slegs 160km vanaf Bloemfontein en 80km vanaf die Gariepdam. In die hartjie van die Suid-Vrystaat, tussen Stinkhout en Karee, bied Letsatsi Game Lodge ’n toevlug vir natuurliefhebbers en fynproewers. Wat ookal jou behoefte is, hier kan jy kieskeurig wees - ’n Wildsreservaat, hooflodge, boskampe, konferensiesentrum, troulokaal, luukse grasdak-chalets en spanboufasiliteite is alles tot jou beskikking.

Snoesig tussen die heuwels lê die boskamp met 20 luukse tweepersoon-tente, met abslusiegeriewe, terwyl die hooflodge jou innooi na 28 grasdak-chalets met’n verskeidenheid slaapopsies vir paartjies, gesinne en uitgebreide familie. Besigtig voëls en springbok tot eland en kameelperd in safaristyl of span uit onder die sterre vir ’n rustige romantiese aandjie. Jou stukkie hemel staan reg - waarvoor wag jy?


Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy