Screen Size

WOODLANDS HEALING SPA (MULDERSDRIFT)

Woodlands Spa is aan die oewer van die Krokodilrivier in die hartjie van Muldersdrift geleë. Dit is die perfekte omgewing om van die besige stadslewe te ontsnap. Woodlands Spa is 'n juweel, van die oomblik as jy by ons deure inloop, is dit asof jy by die poort van die hemel aangekom het. 

Ons terapeute is almal hoogs opgelei om te verseker dat jy die mees sublieme ontspannings- en genesingservaring kry. Woodlands Wellness Retreat is ‘n vakansie waarna jou siel smag. Kom weg van alles en maak ruimte om te konsentreer op wat regtig belangrik is - jou gesondheid en geluk. Ons pragtige spa en toevlugsoord is die perfekte plek om te ontspan. 

Enquiries



Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

Familie Vakansies

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy