Screen Size

RIVERSTONE LODGE (MULDERSDRIFT, GAUTENG)

Slegs ’n klipgooi vanaf Lanseria lughawe, wag ’n stukkie lafenis vir jou siel. Ontsnap uit die stad en neem die pad na Riverstone Lodge in Muldersdrift - ’n onvergeetlike oase langs die wal van die Krokodilrivier. Riverstone Lodge bied pragtige ruim kamers omring deur prentjiemooi tuine en koi-dammetjies. 

Opsies vir akkommodasie sluit in Executive suites met ’n private balkon, ’n Superior suite met ’n private plaspoel en tuin, Junior suite met ’n private plaspoel, ’n rolstoel-vriendelike familie opsie en standaard kamers met ’n patio wat jou uitlei na die swembad. Bespreek jou tafel by Driftwood restaurant vir ’n rustige aandjie uit met ’n tikkie Portugal!

Enquiries



Romantiese Wegbreek

Liefde is die mooiste avontuur... en elke avontuur begin met die perfekte bestemming....

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings waar ontspanning en welstand...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

VOLG ONS OP
Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy PolicyMedia Use References