Screen Size

TSITSIKAMMA LODGE AND SPA (WES-KAAP)

Tsitsikamma Lodge & Spa, geleë langs die Tuinroete, lê in die hart van Tsitsikamma. Tsitsikamma is 'n Khoisan woord wat "plek van baie water" beteken. Die oorvloed van water in die area is duidelik — die lodge is omring deur weelderige groen tuine en berge. Hierdie bekroonde 3-ster lodge bestaan uit 34 karakteristieke vrystaande houthutte en 'n selfsorg eenheid. Elke hut het 'n spa-bad en privaat braaigeriewe. Binne die hoofgebou is daar 'n restaurant, kroeg en lapa. 

'n Gesellige sitkamer met 'n kaggel bied die perfekte atmosfeer vir 'n koppie koffie of voor-etekans.Staproetes is die gewildste aktiwiteit op die perseel, veral die beroemde "Striptease Trail". Besoek die spa vir 'n ekstra rustige ervaring. 'n Verblyf by Tsitsikamma Lodge is nie volledig sonder 'n besoek aan die spa nie. 'n Paar-massage word sterk aanbeveel vir 'n besondere ervaring.


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

Familie Vakansies

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy