Screen Size

HALYARD HOTEL

Halyards Hotel en Spa is geleë in prentjiemooi Port Alfred se spesiale Royal Alfred Marine. Die waterfront setting is perfek vir enige sosiale funksies wat strek van besigheids funksies tot romantiese troues. Die hotel het 49 kamers wat almal ensuite badkamers het en ook 'n pragtige balkon waarvan meeste van hul uitkyk op die rustige waterfront marina. Kom geniet 'n luukse wittebrood suite na die “ja-woord” gesê was,  wat jul aand op die regte romantiese noot sal laat eindig. 

Die hotel is perfek vir families en besigheids persone. Haylards is ook bekend vir hul weeklikse Saterdagaand seekos spyskaart en Sondag middagetes. Die spa is ook op die perseel, wat tone sal laat krul van lekker. Genoeg ontspan en opsoek na bietjie avontuur? Boot trippies is beskikbaar wat jou sommer vinnig lewendig sal laat voel. Genoeg om enige mens se mond te laat water. Een twee drie en jy's hooked aan Haylards Hotel en Spa.


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

Familie Vakansies

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy