Screen Size

TSITSIKAMMA VILLAGE INN

Tsitsikamma Village Inn is gelee in the dorpie Storms Rivier op die pragtige Tuinroete en bied unieke huisvesting. Meeste van die kamers is gesitueer rondom n tipiese gemeenskaplike dorpstuin. Daar is ook 16 Switserse styl houtkamers om ‘n klein tuintjie met sentrale fonteintjie. Fasiliteite in die kamers sluit lugverkoelers/verwarmers, elektriese komberse, televisie en tee/koffie skinkborde in. Wi-fi toegang is komplementer beskikbaar oral by die hotel. 

Geniet heerlike etes, gesogte wyne en plaaslike biere “on tap” by een van die drie eetplekke gelee op die Tsitsikamma Village Inn perseel – De Oude Martha Restaurant, Die Hunter’s Pub en Café Bucchus. Reis terug in tyd met Elvis Presley, Marilyn Monroe en die antieke motorfietse, motors en memorabilia en ‘n tipiese “diner” spyskaart by Marilyn’s 60’s Diner. Ons Mikro-brouery is reg langs Marilyn’s en is definitief die moeite werd vir alle bierliefhebbers wat graag ‘n paar oorspronklike tuisgemaakte biere wil proe of net ‘n paar plaaslike biere wil geniet.


Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Adverteer by Vakansieplekke SA

Wees in die kollig! Spog met jou bestemming. Vakansieplekke in SA is 'n toegewyde...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy