Screen Size

ATKV-GOUDINI SPA

Skaars ’n uur van Kaapstad in die hartjie van die Bolandse berge lê ATKV-Goudini Spa vakansie oord met sy helende mineraalbaddens en te veel pretdinge om in een vakansie in te pas. Die oord bied verskeidenheid selfsorgakkommodasie, vermaak en ontspanningsgeriewe sal selfs die kieskeurigste vakansieganger gelukkig maak. Aktiwiteite op die oord sluit in verskillende natuurlik verhitte swembaddens, warm water glyplank, tennis- en vlugbalbane asook n speletjieskamer en natuurskoon stapplek. 

Ons oord beskik oor uitstaande konferensiefasiliteite wat tot 800 konferensiegangers kan huisves met nege verskillende konferensie lokale om van te kies. Ook die ideale keuse vir ’n perfekte huweliksonthaal met pragtige uitsigte oor die Breedevallei. Die oord beskik oor ’n gelisensieerde restaurant, geriefswinkel en skoonheidsalon op die oord. Asook ‘n wassery, OTM en Halaal gesertifiseerde wegneemetes. Perfek vir gesinsvakansies.


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

Familie Vakansies

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy